Bosveld Personeel:
Jou eenstop oplossing vir gekeurde personeel.
Gesels met ons:
bosveld@sukijaki.co.za
Faks: 0866264189
Joyce: 0822632946
Nicolene: 0712537770

Bosveld Personeel is 'n inisiatief wat die behoefte aan werkskepping en suksesvolle plasing van kandidate geidentifeer het en 'n suksesvolle struktuur tot stand gebring het om hierdie proses makliker te maak vir beide werkgewer en werksoeker.

As jy dus 'n werksoeker is wat ernstig is om in 'n goeie pos aangestel te word, gesels vandag met Bosveld Personeel.

As jy 'n besigheidseienaar is, sal Bosveld Personeel jou las verlig deur vir jou geskikte personeel op te spoor vir jou vakante poste.

Of jy dus 'n werksoeker is of 'n werkgewer, doen die regte ding en gesels vandag nog met Bosveld Personeel.





Die tegniese apie
se webwerf...

Vir betroubare
webwerfhuisvesting
Poste nou beskikbaar!