Carol is 'n talentvolle aktrise wat die term veelsydigheid herdefinieër. Na 'n reeks suksesvolle rolle in amateurteater het sy sopas die geledere van die profesionele akteurs-wêreld betree.
Spring ander regiseurs nou reeds voor deur Carol te bespreek vir die rolverdeling van jou volgende produksie en laat jou kompetisie groen van jaloesie.
Volg asseblief die skakels hierbo om meer oor Carol te wete te kom.
Maak Carol nou reeds deel van jou volgende rolverdeling deur die volgende kontakbesonderhede te gebruik.
|
|