Creative Laser Blast: jou eenstop kreatiwiteitsentrum




Creative Laser Blast bied jou die volgende dienste:

- Laser gravering
- Lasersny en lasergravering van Perspex, dun hout, leer en sommige metale sowel as 'n verskeidenheid ander mediums
- Sandblasting van 'n groot verskeidenheid persoonlike geskenke sowel as unieke promosiestukke vir jou besigheid
- Vinielpakkers in verskeie kleure en groottes
- Spookasem in verskeie kleure, verpakkings en groottes om jou volgende partytjie in te kleur

Maak nou seker jy trek voordeel uit Creative Laser Blast se dienste deur met Kobie te gesels by:
Epos: clb@sukijaki.co.za
Tel: 0832891796
Alt Tel: 0827719532
Faks: 0865698954

Soekterme: Laser burning, Laserblast, laser cutting, laser engraving, logos, gifts, vinal cutting, notice boards, traffic signs, spookasem, partytjie, geskenke, promosie items, laserbrandwerk, vinieltekens, kennisgewings, vensterplakkers