Daan van Zyl is 'n man met 'n passie vir die opvoeding van kinders. Hy het sy jare-lange ondervinding geneem, dit gekombineer met sy ideaal om lojale burgers te kweek. So het Hoogland Tuisskool ontstaan. Hier kan kinders 'n betroubare opvoeding kry sonder om blootgestel te word aan intimidasie van onderwysers met verskuilde agendas.

Daan en Hilda sal toesien dat jou kind 'n goeie opvoeding ontvang sonder dat hulle vir die wolwe gevoer te word.

As jy in of naby Rayton is, is Hoogland Tuisskool net die skool vir jou kind.

Praat met Daan by 0828551723 ef epos hom by daanvzyl@gmail.com om jou kinders se opvoeding te verseker.