Judas Tollenaar konstruksie: Vervaardiger van prima drombraaiers!

Nou is jou kans om die eienaar van 'n eksklusiewe braaier te wees, elkeen individueel en met sorg gebou. Gesels met ons, en maak seker, jy braai volgende keer in styl.

Jy kan ook nou die eienaar wees van 'n beroker waarmee jy kan verseker, jou geregte sal elke keer 'n sukses wees.

As jy in Pretoria en onmiddelike omstreke is, word jou meesterstuk sommer afgelewer ook!

Gesels sommer vandag nog met Judas en verseker so dat jou volgende braai, die skinderstorie van die buurt sal wees

Gesels met
Judas Tollenaar:

Tel: 0723022495
Epos: judas@sukijaki.co.za

Wat is 'n braaier sonder voorslag vleis?