Lodimark
Jou eenstop dienspunt!

Tuisblad

Engelse weergawe
Gesels met Lodimark:
Epos: info@lodimark.co.za
Tel: 0766014333
Ontwerp, installasie, instandhouding, foutopsporing en herstel van:
Meganiese industriële installasies.
Huishoudelike elektriese installasies.
Industriële elektriese installasies.
Elektriese heinings en toegangsbeheerstelsels.
Elektroniese en PLC gebasseerde industriële beheerstelsels.
Klankstelsels.
Rugsteunkragstelsels.
Alternatiewe kragstelsels.
Oorskakel- en beheerstelsels vir alternatiewe kragstelsels.
Toets en sertifisering van:
Huishoudelike elektriese installasies.
Industriële elektriese installasies.
Gevaargebied elektriese installasies.
Elektriese heinings en toegangsbeheerstelsels.
Kom speel ook saam met Lodimark:
Plesierritte per seilboot op die Vaaldam.
Opleiding vir jou seilboot-skipperslisensie.
Buitelugvaardigheidsopleiding.
Nog opwindende dienste:
Webwerfontwikkeling.
Huweliksvoorbereiding, administrasie, bevestiging.
En binnekort nog opwindende nuwe dienste om jou lewe kleur te gee!