Mon Ami Trauma Troops se visie en misie

Missie:

Is 'n gemeenskapsgebasseerde projek wat emosionele ondersteuning aan persone geraak duer trauma te bied.

Visie:
Om deur ondersteunende netwerking, goeie buurmanskap binne die gemeenskap te herstel.