Paws & Clawz

Paws & Clawz spesialiseer in die verskaffing van geballanseerde kos direk van die fabriek af, vir al die diere in jou lewe.

Hier kan jy ook die ekstra bederfgoedjies wat jou dier verdien, aanskaf.

Sou die viswaters jou roep, is Paws & Clawz net die plek om ook jou aas en hengeltoerusting aan te skaf.

Paws & Clawz: Hierheen sal jy beslis terugkom, as jy eers eenmaal kom inloer het!

Spesiaal vir die diere-eienaar! Ons wil jou ook bederf! Kry nou ook jou tweeliter koeldranke teen 'n uitklopprys by Paws & Clawz!