|
Die geletterdheids- en diensleweringsvlak van die meerderheid voertuigadministrasie-sentrums dryf dikwels die klante teen die mure uit. Annatjie bied jou nou die eenstop-oplossing. Sy is taai genoeg om die frustasies van wanordelike verkeersowerhede namens jou te hanteer!
| | |
- Data Fix
- SAP-klarings
- Besigheid-registrasie
- Oordrag van voertuie
- Lisensiëring van voertuie
- Nuwe voertuig registrasie
- Enige ander voertuigregistrasie verwante navrae
|
Skakel Annatjie by 0824705793 om jou frustrasies met voertuigadministrasie makliker te maak.
|