stof tot stof, stof tot nadenke
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seŽninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Pikkewyn Registrasies
Moenie dat jou voertuie se administrasie joķ kopseer word nie.
Tuisblad

Die geletterdheids- en diensleweringsvlak van die meerderheid voertuigadministrasie-sentrums dryf dikwels die klante teen die mure uit. Annatjie bied jou nou die eenstop-oplossing. Sy is taai genoeg om die frustasies van wanordelike verkeersowerhede namens jou te hanteer!

- Data Fix
- SAP-klarings
- Besigheid-registrasie
- Oordrag van voertuie
- LisensiŽring van voertuie
- Nuwe voertuig registrasie
- Enige ander voertuigregistrasie verwante navrae

Skakel Annatjie by 0824705793 om jou frustrasies met voertuigadministrasie makliker te maak.
.