Reinette Robbertze speel met vuur...
|
|
|
| |
|
Gee vir Reinette vlamme, fakkels, vuur en 'n verhoog en sy gee kleur aan enige geleentheid.
|
|
Sensuele vuurdanse wat weer die oermens in jou sal laat manifesteer. |
| | | |
Maak nou kontak terwyl daar dalk nog 'n opening in haar dagboek mag wees, voordat jou entoesiasme-vuurtjie geblus word...
Epos: reinette@kunsblad.co.za
|