|
Riana het meer as veertig jaar ondervinding in die opstelling en hantering van uiteenlopende regsdokumente sowel as wye ondervinding in regstoepassings. Sy kan jou lei in die voorbereiding van jou saak op so 'n manier dat dit die grootste kans op sukses het, sou dit later in 'n hof gaan draai.
|
| | |
Riana beskryf haarself as "paralegal". Sy werk as konsultant en adviseer haar klante hoe om reeds die eerste keer die regte roetes te volg en die nodige dokumente effektief op te stel, ten einde die beste resultate te kry en dus 'n fortuin te spaar op regskostes.
Synde nie self 'n prokureur nie maar 'n regskonsultant, kontrakteer sy ook 'n eerlike prokureur, sou 'n saak nie vooraf geskik word nie en wel in 'n hof beland.
Maak vandag nog seker jou probleem is in bekwame hande. Die wenkombinasie van Riana se veertig jaar ondervinding en sakpaspryse, is nét die kombinasie om jou regskwellinge, soos kalfies te laat lyk.
Epos vir Riana by regsdienste@sukijaki.co.za of skakel haar by 0722520960.
|
|