stof tot stof, stof tot nadenke
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!
Met dank aan
God drie-enig
vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Spiky Taste:
tuisgebakte lekkernye om jou te laat kwyl!
Tuisblad
Kleingebak, grootgebak, partytjiepakkies en 'n verskeidenheid
smullekker verleidelikhede!
Skakel vir Helena by 0123797328 om seker te maak
jou smaakkliere deel in die fees!
© Stof
2008/01/14