Susan Purnell
Skilderkuns om jou lewe, weer kleur te gee.
Stof se tuisblad

Susan Purnell het later in haar lewe eers haar gawe ontdek om 'n skilderdoek lewe te gee. Haar werke getuig van aandag aan detail. Die lewensgetroue weergawe van haar skilderobjekte sal nie maklik deur ander geŽwenaar kan word nie.

Susan het 'n groot voorraad reeds voltooide skilderye in voorraad. Sy hoor ook graag wat jou behoefte is vir 'n unieke werk eie aan jou, en sal jou beslis nie teleurstel nie.


Kontakbesonderhede:
- Telefoon: 0834567063
- Faks: 0866717383
- Epos: susanpurnell@mweb.co.za
- Slakpos: Posbus 36313, Menlopark, 0102

soekterme moet nog hier kom