Presisie metaaldraaiwerk tot perfeksie!

Theunis is 'n gekwalifiseerde draaier met baie jare ondervinding wat jou presisie metaal draaiwerk vir jou kan doen. As jy naby Witbank is en draaiwerk gedoen wil hê, is daar dus net een opsie: Gesels sommer nou met Theunis, terwyl sy dagboek nog 'n opening mag hê om jou in te pas.