As tegnologie vir jou begin tong uitsteek en jy knorriger voel as wat jy gemaklik mee is, is daar nou 'n eenstop oplossing vir jou. Epos sommer nou vir Thys by: thys@lantic.net
Thys van Rensburg sal verseker dat jy jou hande op die jongste en mees effektiewe tegnologie kan lê. So verseker jy dat tegnologiese nukke jou nie verder verlei om dinge te dink, te sê, of te doen wat jy later moet bely nie...