Tikvah fotografie
Stof se tuisblad
Die strewe na die skepping van voortreflike
fotografiese herhinderinge.


Kontakbesonderhede:

- Tel: 0833205836
- Epos: tikvah@sukijaki.co.za

Jare se ondervinding en 'n Godgegewe gawe van 'n oog vir estetika en detail, het vir Ronel Maré toegerus om die deur die lens van 'n kamera, die regte oomblik op perfekte wyse vas te lê.

Elkeen van ons het per geleentheid, 'n gebeurtenis in ons lewe wat ons graag op 'n mooi manier wil onthou. Nou bied Tikvak Fotografie jou die geleentheid, om hierdie herhinderinge veilig, en esteties vleiend, vir jou vas te lê, te versorg en so toe te sien dat jou nageslagte, sal kan deel in die mooi oomblikke van jou lewe.

Ongeag die aard van jou geleentheid, kan jy met gemoedsrus vir Ronel vertrou om jou kosbare herhinderinge vir jou te verewig.


Dreamteam is onomwonde, jou voorste konstruksiespesialis.

Jou soeke na 'n betroubare projekbestuurder, konstruksie-kontrakteur en bou-konsultant het pas einde gekry.





As die koste van toerusting vir daardie eenmalige projek jou begroting bedreig, gesels met Dreamteam oor die huur van al die konstruksietoerusting en mobiele toilette wat jy mag nodig kry.



soekterme moet nog hier kom