stof tot stof, stof tot nadenke
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seŽninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Stylvolle klerasie en akademiese togas teen bekostigbare pryse.
Jy kan stylvol wees sonder om bankrot te wees..
Tuisblad

Jy benodig 'n akademiese toga om die kroon te span op al jou jare se studie-sukses.

Jy wil ook hÍ dat jou kind se gradeplegtigheid by die kleuterskool spesiaal sal wees.

Jou spesiale sosiale geleentheid is net om die draai en jy het nie 'n gepaste uitrusting nie.

Skakel vandag nog vir Veronica by 0712614931 vir voorslagdiens.


.