Wisdom Oton
se skilderkuns



"African Impressions". 'n Indrukwekkende uitstalling deur Wisdom Oton en Abri le Roux. Wisdom en Abrie is elk op hulle eie terrein meesters wat daarin slaag om karakter en emosie op die doek na vore te bring. Hierdie kunstenaars benut hulle geoefende mensekennis deeglik in hulle werke en elke werk spreek tot misntens een of meer van die besoekers. Tussen 4 November en 18 November het kreatiewe siele die geleentheid gehad om hulle verlustig in hierdie besondere werke. Rea le Roux en Werner Muller het verdere glans aan hierdie geleentheid verleen met hulle musiek. Elma Postma, een van Abri se oud drama-studente, het die amptelike opening waargeneem en daarmee seker gemaak dat haar mosie van vertroue in hierdie talentvolle kunstenaars publiek gemaak word.

Hou hierdie werf dop. Daar is D.V. binnekort meer inligting oor hierdie veelsydige en talentvolle kunstenaar hier beskikbaar.



Tydens die opening van Abri le Roux en Wisdom Oton se uitstalling:
Wisdom Oton, Elma Postma, Abrie le Roux, Cecily Pohl en Stof