|
Om te besluit om te trou is die maklike deel van die huweliksproses. In 'n gebroke wêreld waar owerhede 'n horde beheermaatreëls stel, is die adminstrasie en staakundige bevestiging van die huwelik dikwels 'n sinkplaatpad.
Leo kan jou in kontak bring met diensverskaffers wat beide die Koninkrykskant en die staatkundige kant van jou huweliksbevestiging kan laat vlot. Leo sal jou ook bystaan in die vind van 'n geskikte terrein om jou huwelik prentjiemooi te maak.
Doen sommer nou navraag oor hoe Leo jou kan bystaan om jou huweliksdag, seepglad te laat verloop.
Epos: huwelik@leopatra.co.za
Tel: 0731618998
|