Jou eie webwerf is nie buite bereik nie...
Terug na indeks

'n Webwerf gee jou en jou besigheid 'n internasionale teenwoordigheid. Dit is nie noodwendig duur om jou webwerf te laat bou en 'n bediener te huur nie.

Om 'n webteenwoordigheid te hê, moet jy 'n domeinnaam registreer. Toets sommer nou hieronder of die domeinnaam van jou droomwebwerf wel beskikbaar is. Indien wel kan jy dit sommer dadelik op die resultaatblad bestel, voordat een of ander stoute kabouter dit voor jou neus wegraap.
Nadat jy jou domein geregistreer het, kan jy met Leo gesels sodat sy jou kan verwys na 'n tegnikus wat jou werf se inhoudelike kan stroomlyn om by jou en jou besigheid se karakter te pas.

Hierdie dienste is nou op jou voorstoep. Doen sommer nou navraag by hierdie kontakbesonderhede.
Epos: webwerf@leopatra.co.za
Tel: 0731618998