Binnekort op die musiekmark! Die drie Vissers gaan jou weereens stom laat oor hulle musikale talent. Kilk hier om nou reeds te luister na 'n lusmakertjie van hulle nuwe albums en om jou bestelling te plaas voor dit te laat is. Hierdie produksies is uniek en is reeds voor vrystelling, bestem om versamelaarsitems te word. Jan Beauzec is 'n musikant met die gawe om kragtig te bedien deur musiek. Soos met menige bedienaars, veral musikante, is daar selde 'n tasbare dankie wat na sy kant toe kom. Vannaand neem ek die vrymoedigheid om te vra dat die wat gelei is, ooreenkomstig die mate wat Pa self aan hulle sal openbaar, 'n bydrae te maak vir Jan sodat 'n klomp noodsaaklikhede waarsonder hy bitter moeilik funksioneer, vir hom beskore mag wees. As jy hom wil seën, betaal asseblief jou bydrae in by Capitec Bank, Rek 1323756963. Capitec se landswye kode is 470010. Jou bydrae tot 'n Koninkrykskind se werk, sal hoog op prys gestel word. Ontwerpers glansklere, trou- en matriekafskeid uitrustings, sowel as enige ander uitrusting van jou drome, is nou binne jou bereik. Klik hier om te sien hoe Roan jou drome kan waarmaak. hAp is nou onder nuwe bestuur. Vind meer uit en kom maak kennis met Roan en sy multivlak gasvryheidsvaardighede.