My seënwens vir jou
Die Here sal jou seën en jou behoed. Die Here sal Sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees; Die Here sal Sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee. (Num. 6:24-26).
Mag die HERE jou seën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het! Ps 134:3
Mag die HERE, die God van julle vaders, by julle byvoeg duisend maal soveel as wat julle is, en julle seën soos Hy julle beloof het! (Deut 1:11)