stof tot stof, stof tot nadenke
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seŽninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Kopiereginligting rakende Stof se werke
Tuisblad

Die werke op hierdie webwerf is die intelektuele eiendom van Stof. Dit mag slegs met behoorlike toestemming van Stof se gemagtigde agent, elders gebruik word.

As enige van hierdie werke jou so geÔnspireer het dat jy dit elders wil deel of wil herpubliseer of op enige ander wyse wil gebruik, kan toestemming daarvoor verkry word op die volgende voorwaardes:

Hierdie kopieregvoorwaardes geld vir alle vorme van herpublikasie, reproduksie of enige vorm van heraanbieding, ongeag die aard daarvan.
Die werke mag slegs elders gepubliseer word met geskrewe toestemming van Stof se gemagtigde kopiereg-agent.
Geen wysigings van enige aard mag aan die artikels aangebring word by herpublikasie of gebruik elders nie.
Die URL wat verwys na die betrokke artikel se oorspronklike publikasieadres op hierdie webwerf, moet prominent geplaas word by elke goedgekeurde herpublikasie.
Kopiereg op artikels word nooit afgestaan nie.
Toegestane gebruiksregte sal onderhewig wees aan 'n gespesifiseerde doel, tydperk, sowel as kwantiteit in die geval van die gedrukte media. Onbeperkte gebruiksregte sal nie toegestaan word nie.
Van hierdie werke is ook by Dalro as literÍre tekste of by Samro as lirieke geregistreer en gebruiksregte daarvan is dus verder onderhewig aan Dalro en Samro se gebruiksvoorwaardes.
Die detail en aard van gebruiksregte wat verlang word sowel as die koste daaraan verbonde, kan onderhandel word Stof se gemagtigde agent.
Alle kopieregnavrae kan gerig word aan Stof se gemagtigde agent, Magda, by Vuurvlieg-Musiekpromosies. Epos jou kopieregnavrae na kopiereg@stof.co.za.

© Stof 2006/02/27