|
| Ons smokkel menslike koppe - dalk nog joune ook...
| Fotografie deur: Monsoon Fotografie |
|---|
|
Die Kopsmokkelaars nooi jou uit...
Ons wil smokkel met jou gewete, jou drome, jou ideale en jou frustrasies. Ons gaan jou wys dat jy nie alleen is nie... Baie ander het ook maar dieselfde geraamtes as jy, dié wat jy so sorgvuldig verskuil. Deur monoloë, dialoë, filosofie, drama en 'n paar ander onverwagte verrassings, smokkel ons met jou kop... Jy sal verstom wees oor hoe eenvoudig die antwoorde eintlik is... |
|
|---|
|
Lees meer oor die kopsmokkelaars, Carol en Stof, deur op die naam te klik van dié smokkelaar van wie jy meer wil weet... | Doen nou navraag of bespreek Die Kopsmokkelaars deur 'n epos te rig aan smokkel@kunsblad.co.za Om in te teken op die Kunstenaarsnuus en so op hoogte te bly van 'n verskeidenheid kunstenaars se sake en kunstenaarsverwante sake, klik hier. |
|---|