stof tot stof, stof tot nadenke
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seŽninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Stowwerige sleepvoertuigbedrading
Om jou sleepwa en woonwa se diensligte in 'n prima toestand te hou
Tuisblad

'n Ander kant van Stof. Soos wat daar tye tussendeur sy dienslewering en die kreatiewe vry is, gebruik Stof ook sy vakmankwalifikasie en sy kontrakteursregistrasie om ander tot diens te wees en op hierdie wyse, ook 'n bydrae te maak tot sy daaglikse bestaan.

Dit kan gevaarlik wees as jou sleepvoertuig se ligte nie reg werk nie, of van die kabels en armature sodanig verslyt het dat die ligte nie meer helder genoeg is om raakgesien te word nie.

Stof het die SABS 1327 as deel van sy vakmankwalifikasie en kan jou dus met veiligheid bystaan om seker te maak jou voertuig se agterligte is te alle tye in goeie werkende toestand.






As jy self jou hand hieraan wil waag, klik op die skakel hiernaas vir die goedgekeurde standaarde. As jy wil hÍ Stof moet jou handgee, stuur vir hom 'n epos deur op die skakel daarvoor te klik.

Sleepbedrading
standaarde
.
As jy twyfel, laat Stof jou help.

© Stof 2006/02/25