|
Buiten die voorreg wat Stof het om as filantroop in die sake hiernaas te dien, het Vader het vir Stof geseën met enkele tegniese vaardighede. Soms, word dit aangewend om ander te seën wat in tegniese nood is, maar nie die kommersieële kontrakteurs kan bekostig nie. Maar soms seën Vader vir Stof sodat hy sy eie fiskale bronne daarmee kan aanvul in tye van tekorte.
Gebruik die skakels hieronder en reis saam deur hierdie fragmente van Stof se bestaan. Dalk kan hy joú nog tot diens wees.
| |