Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Weens enkele tegniese en fiskale beproewinge is die eredienste wat bestem is om hier gepubliseer te word, nog nie op die lug nie. Dié dienste sal D.V. gepubliseer word soos wat genoemde bronne dit moontlik maak.