Dankie "Liewe Mamma"
Deur Adri van Wyk
Liewe Mamma dankie vir al jou ondersteuning,
vir al die Liefde wat jy altyd saam bring.
Liewe Mamma dankie vir alles wat jy my mee help,
vir al die bystand en ook die geld.
Liewe Mamma dankie vir al jou ure se geduld,
vir al die swaar kry al was dit my skuld!
Liewe Mamma dankie vir al jou bystand,
vir al die opofferinge van jou kant!
Liewe Mamma dankie dat jy my van God geleer het.
Dankie Mamma dat jy in my geglo