'n sakkie kos
Deur Alet
'n Sakkie kos
In haar moederlike grysheid
het sy haar seun sy laaste maal gegee
` sakkie kos
Maar...vir hom was dit te min
Sy kortstondige magtigheid
met sy klemmende vinger
`n veheffende klap wreedaardig betoon
En lewenslange lafhartigheid
is sy aanklagstoon
sy verdiende loon
En Pertus wat met `n kopskoot ly
met
pyn moet besluit oor die
sakkie kos....
Maar die geweldige ligte skaar
het almal lewend van hom weerhou
Want Petrus het gekies
om sy Meester te ontmoet
en saam met die Engele
opgevaar
2009/12/21