Feetjies
Deur Blondie

Feetjies wat dans
Feetjies wat dartel
‘n Hele tafel vol!

Die een is se vlerkies
Is van fyn blou glas
Die ander van
Ragfyn goud.

Almal se gesiggies is vriendelik
Almal is bly en vrolik.

...wens die hele mensdom
Wil altyd so blymoedig
Soos ‘n feetjie wees!

13 Maart 2004, 20:20

Terug na indeks Epos die skrywer