Moederliefde
Deur Blondie

Wie kan moederliefde keer?
Wie ken ‘n moeder hart se seer?
Wie is dit wat haar leer
Hoe om ‘n kind te hanteer?

Wie is so lief soos ‘n moeder
Wie kook so lekker soos sy?
Wie speel so goed en sag soos sy?

Dankie Heer vir ‘n moeder
Soos mý moeder!

Deur diep waters
En selfs deur vuur
Sal Hy jou lei.
Heer, gaan ook so met haar
Deur hierdie jaar.

1996

Terug na indeks Epos die skrywer