Baie spesiaal vir jou
Deur Blondie
Dankie vir wat jy is vir my....
jy is elke dag se sonskyn
jy is die lig in die donker
jy is die glimlag in my dag
jy is die drome in my slaap
jy maak elke dag die moeite werd
jy maak elke oomblik een om te onthou
Jy is die liefde van my lewe.
2005-01-10, 11:00