Vrede
Deur Blondie

Rus en Vrede
Vind jy in Vrede
Pret en lag
Spot en terg

Stroper staan reg
In die middel van die hoofstraat
Niemand kla nie
Niemand mor nie –
Jy ry net om...

Ek wens, o ek wens
Pretoria kon soos vol Vrede wees!

13 Maart 2003, 20:00

Terug na indeks Epos die skrywer