Hemels
Deur Deon Viljoen

Vernuftig
en half ongeduldig
word die sappige kaalpitperske
se huid deur blink skilmes verwyder.

Soettaai druppels wink
en jou laat tong half onbeheersd water. Amper hemels, dič soete smaak
deur hemelhande, aangeraak

Terug na indeks Epos die skrywer