Blomme Prag
Deur Emmie Els

Die tuin is vol blomme
Massas vol van kleur
Glinsterend blink die doudruppels
Soos die son daarop skyn
Jy kyk na die kleure
En adem die geure
Wat 'n wonder prag
Dit jubel in die tuin van voëlgesang
Dit oorval my met vreugde
Dit vul my gemoed
God's werke is waarlik goed.

Terug na indeks Epos die skrywer