Baas Mandela
Deur Emmie Els
Baas Mandela ons soek die pasella
Net bietjie geld vir die brood en pap
Ons vrek van die honger
Want jy belowe net sommer
Ook ons soek hom die huis
Met die dak wat nie lek
Ok ek soek hom die job
Al moet ek vir jou die vloere skrop
Jy belowe so baie maar hierdie ou aia
Hy glo jou niks nie meer
Jy sit by die grand huis en eet die lekker kos
Ons krap by die asblik en soek na kos
Die ander steel en roof
En maak baie mense dood
Want ons bly mos nou in die nuwe RSA
Rainbow children you are free
You can do what you like
You can kill you can steal
I send you to prison with a five star meal
_ No body can touth you I promise _
So vote for me again
And go on struggle till the end of your days
You poor old donkeys
I promise you a lot, but only for your vote.
Hierdie land is nou 'n sirkus
Om elke draai en hoekie
'n Cowboy en crook
Elke huis het sy eie tronk vol tralies en slot om my partners te keer
Ek sit op my troon vir jare het ek gestruggle om uit die tronk te kom
Om van hierdie land 'n ashoop te maak.
Ek lag lekker.
ek is vet en rond
Bedank julle mense ek is die baas
Ek belowe baie en gooi dit uit in die wind
Maar glo my ek belowe, jy moet my net glo.