Ou Mbeki
Deur Emmie Els

Ou Mbeki jy met jou gladde bekkie
Knik net jou kop op en af van lekker kry
Stille diplomaat niks word gedoen
Look to the right look to the left
And said to Mugabe old pall every thing is allright.
I'll give you money, don't say a word
Spend it on anything you like
Don't worry about your people let them Suffer and die
There is a lot for the worms to eat
Hier by ons is dit dieselfde
Werkloos en honger
Maar jy is nie bekommerd
Aids is mos in miljoene word spandeer
Maar niks sal help om die pes plaag te verlaag.
Jy is min gepla hoeveel daaronder ly
Jou beursie is dik
Jou koskaste vol
Gestrik en getaai ry jy die wereld vol
Met 'n glimlag hier en 'n handruk daar
Probeer jy almal te behaag
Buite ons grense word baie raad gegee
Hier word alles belowe en niks kom tot stand
Ai ou Mbeki kry tog verstand.

Terug na indeks Epos die skrywer