Nag uiltjie. deur Carolus Kiep-kierelwierelwiet! Goggas klein, goggas groot Wie se oge word so groot? Kiep-kierelwierelwiet! hang en fladder bietjie hier daar gaat hy! Kom jy hier! Kiep-kierelwierelwiet! Reëntjie val, voggies styg Kroppies vol miertjies kan`k nou ryg. Kiep-kierelwierelwiet! Magie`s vol nou sing`k net vir jol! cos. Nota: Een van die maklikste dinge in jou lewe is om oud te word - het jy dan geen uitdagings nie?