Gegroet deur Deon van Wyk Aangename kennis, ek is Jou Jy! Ek ken jou naam jou kom en jou gaan, koester jou drome in n stille bestaan! Aangename kennis, ek is Jou eie Jy! Stringe vol woorde om net bietjie sin te kry! Aangename kennis, ek is Maar net Ek! n doodverlore eiland op n bekende, vreemde plek!