Heimwee deur Johanna In die wonder ure van die skemer die harmonie van dag en nag het my hart in sy eenwees met joune stil-tevrede, in sy smart gelag Maar berusting verander in heimwee want alreeds het die nag, o so gou Sy kortstondige liefde vergeet en my leed in sy arms gevou