Ma
Deur Marietjie Grove

Omgee oë,
hande wat sagkens vat
en, sy ken die pad
na jou hart.
Suiwer met geloofsvermoë
gryp sy met hoof geboë
pyne moedig uit kinderoë-

Terug na indeks Epos die skrywer