Voltooiïng
Deur Marietjie Grove

1981

Dis om my
      Dis om jou
            Dis om die lewe
Dis om….
Ek stry ‘n stryd om lewe
Ek begrawe gister dis vergete
Ek makeer die pas na ‘n doodloopstraat
‘n Mens wat sterf in ‘n eensaam aand.

Asem wat hortend uit lippe bars
Hande wat lê die dood te verwag
Loeiende sirene, wind in my hare
‘n Glimlag

Dank Vader

Terug na indeks Epos die skrywer