Inwendige verloop
Deur Mel

Ek wonder soms hoe
die papie definitief weet
dat die kokon waarin hy
sonder interne verset
instinktief toespin

hom gaan transformeer.

Laat hy dit maar net gebeur?
Terug na indeks Epos die skrywer