Geestesreise
Deur paul Olivier

Ons is bestem
om dieselfde kronkelgat paaie
te bewandel…..
met haak-en-steek,

kruidjie-roer-my-nie

en ander inheemse
los-my-uit flora
……….. wat wortelskiet
….. vertraag vir die hart
se duisendjarige vrederyk

Wandelend
maak ons vandag se openbaringe
bymekaar
. .vir ons goeie grond
van more

1991/09/10

Terug na indeks Epos die skrywer