Vir Xander
Deur paul Olivier

(8 months)

As die eerste lig
oor jou ooglede loop
maak jy oggend na oggend
tevrede jou ogies oop
en babbel welkom
vir nog n’ dag

pappie bid verniet
vir nog n’ uur…………

en mompel toeoog
dankie Heer

24 September 1990

Terug na indeks Epos die skrywer