DIE ROOS
Deur Rienie Swart
Jy is rooi
van aansien
skerp van
geur,
‘n dou druppel
val
op jou blare neer,
skoonste blom
wat daar is,
ek wil jou
op
jou
blare kus
en bedwelmd
raak
van jou geur….
kan ek jou
maar pluk
en
so jou
vrede steur ?
Terug na indeks
Epos die skrywer