EGSKEIDING
Deur Rienie Swart
Winter is in die lug
en
die koue talm –
die wind kom lê
yskoud
teen my wang
in my
woel
die hartseer –
verlange na jou…..
sê my,
huil jy ook
in
Maart ?
Terug na indeks
Epos die skrywer