‘n FASE VAN ROU
Deur Rienie Swart
Oë ontmoet
en
hande hou
die liefde
vas,
twee gesels
oor
dit en dat
en
wie-weet-wat
toe…..
ruik ek
ons katjiepieringblom
in my
is
alles stom.
Terug na indeks
Epos die skrywer