waar is god

waar is god
verlaat n pa sy seun
skyn die son as dit reen
lag jy as ek ween
ken jy hartseer wat seermaak
kan jy n kind doodmaak
as jy doen, waar is god

Terug na indeks Epos die skrywer